價格:免費
更新日期:2019-04-24
檔案大小:3.0M
目前版本:7
版本需求:Android 2.1 以上版本
官方網站:mailto:tinus.vos@gmail.com
Email:https://wiskunde-hoofrekene.flycricket.io/privacy.html
Wiskunde hoofrekene met +, -, x en ÷ somme.
Die program genereer self die vrae, merk dit en gee die leerling se finale punt asook 'n log met al die vrae en antwoorde vir hersiening.
Leerling kry 2 minute en moet soveel moontlike somme reg beantwoord in die tyd. Jy kan nie terug gaan na 'n verkeerde antwoord nie. Jou antwoord is finaal.
4 Moeilikheidsvlakke beskikbaar:
Maklik: Graad 1 - 2 met + en – tussen 0 en 10; x en ÷ tussen 0 en 6
Intermediêr: Graad 3 - 5 met + en – tussen 0 en 40; x en ÷ tussen 0 en 12
Gevorderd: Graad 6 - 8 met + en – tussen 0 en 90; x en ÷ tussen 0 en 24
Persoonlik: Stel self die limiete van die somme en kies self tussen +, -, x en ÷.
100% gratis en geen advertensies